menu

Nota van Benescke

“’n Nalatenskap gaan nie noodwendig oor wat jy in jou loopbaan bereik nie, maar juis in die herinneringe wat jy saam met jou naaste bou.” – Benescke Janse van Rensburg (skrywer, omroeper, spreker)

Nuutste blog inskrywings

February 27, 2017
Dag 19: EK IS… WEET

Deur Benescke Janse van Rensburg   ‘n Tydjie gelede staan ek en kyk na ‘n halfvoltooide stuk borduurwerk. Al is ek geen naaldwerkkenner nie, kon ek onmiddellik die detail raaksien. Geen steek was uit plek uit nie en ek het dadelik geweet dat ure se werk reeds hier ingegaan het. Ek het die stuk borduurwerk […]

Lees meer
February 24, 2017
DAG 18: EK IS. . . WIL TERUGPRAAT

Deur Benescke Janse van Rensburg   ‘n Tyd gelede lees ek van ‘n vrou, Jenna, wat vertel hoe sy begin het om “luister-gebed” in haar geloofslewe toe te pas. Wat dit behels is dat sy tydens haar gebede soms ook net stilbly en luister na wat God vir haar terugsê oor sake wat sy met […]

Lees meer
February 23, 2017
Dag 17: EK IS . . . BESKERM ONS

Deur Benescke Janse van Rensburg   Maandag se brand in Pringlebaai en Orkaan Ike. In beide hierdie gevalle het die betrokke gebeure groot skade aangerig.   In Pringlebaai is ‘n gesin se huis onder meer Maandag tot op die grond afgebrand. Net roet en as het oorgebly. Wat dit veral hartseer maak, is dat hulle […]

Lees meer

Word deel van die Benescke nuusbrief

Boeke

God was daar

Te midde van uitdagende situasies vra ’n mens maklik: “Waar is God?” Dikwels besef ’n mens egter eers as ’n mens deur die storm is en terugkyk dat God die hele tyd dáár was. God was dáár is ’n reeks getuienisse van bekendes en gewone mense van God se teenwoordigheid in vreesagtige of vreugdevolle oomblikke.

Ontdek God in die stories van mense

Ontdek God in die stories van mense is 'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. Die boek is van A tot Z gerangskik sodat die leser God se karaktereienskappe makliker self kan ontdek. Die stories sluit in die herstel van gebroke verhoudings, finansiële deurbrake, genesing van siekte, bonatuurlike gebedsverhoring en vele ander areas. Die boek is ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe.
Sien al my boeke
format_quote If you want to change the world, go home and love your family. format_quote
- Moeder Teresa

Potgooie

February 20, 2017
Getuienis van Audrey Strydom

Agt jaar gelede het Audrey Strydom gespanne op die hospitaalbed in die Tygerberg hospitaal gelê. Drie inspuitings sou haar swangerskap termineer. Volgens die dokters was dit die beste besluit aangesien haar ongebore seuntjie met water op sy hoof en ‘n skewe ruggraat se kanse om te oorleef skraal was. Indien hy wel sou oorleef sou […]