menu
Blog inskrywings

WEES ‘N KERS IN HIERDIE FEESTYD!

Deur Benescke Janse van Rensburg ’n Nuusberig het my aandag die week getref. Om jou die realiteit van die spesifieke situasie te laat insien, wil ek jou vra om die volgende saam met my te doen: Sien jouself vir ’n oomblik as ’n 21-jarige student op jou motorfiets op pad om te gaan eksamen skryf. […]

Hy kan jou vrymaak

Deur Benescke Janse van Rensburg ‘n Paar jaar gelede het ek vir Glynis Grant ontmoet. Dit was in daardie stadium 9 maande nadat twee inbrekers haar in haar huis oorval, in die kop geskiet het en vir dood agtergelaat het. Wat my beïndruk het, buiten vir God se bonatuurlike beskerming daardie nag, was Glynis se […]

Hy kan dit weer doen

Deur Benescke Janse van Rensburg ’n Paar maande gelede het ons een oggend in die ontbytprogram by Tygerberg 104FM oor ’n foto van ’n bejaarde paartjie (beide in hul 70’s) gepraat. Die foto het daardie oggend in Die Burger verskyn. In die foto staan die paartjie verslae voor hulle afgebrande motorhuis. ’n Inbreker het hulle […]

Hy kan dit weer doen

Deur Benescke Janse van Rensburg   Navorsers by die Stirling Universiteit in Skotland het bevind dat stampe teen die kop met ’n sokkerbal soos wat algemeen in dié sport voorkom, geheueverlies van tussen 41% en 67% tot 24 uur na die tyd kan veroorsaak.

Hy kan ons ’n nuwe visie gee

Deur Benescke Janse van Rensburg   Die “Brug na nêrens” is een van die bekendste bakens wat motoriste sien wanneer hul via die N1-snelweg die Kaapstad middestad nader. Bouwerk aan dié onvoltooide pad wat hoog in die lug op pilare staan, is in die 1940’s begin om verkeer in die middestad te verlig. Die bouprojek […]

Hy wil die beste vir ons hê

Deur Benescke Janse van Rensburg   Tien jaar lank het ’n naamlose Filippynse visserman ’n tamaai pêrel van 34kg onder sy bed versteek. Hy het geglo dat dit vir hom ’n gelukbringer is. Eers toe sy houthut afbrand, het hy dit aan toerisme-beamptes gewys wat bepaal het dat dit sowat R1,3 miljard werd is.

Hy kan wonderwerke doen

Deur Benescke Janse van Rensburg   [Oor die afgelope paar dae het verskeie lesers getuig van God se grootheid in hulle lewens. Hier is drie getuienisse wat jou mag bemoedig:]   Leser 1, Claudia: “In ’n stadium 2 jaar gelede het my twee seuns elk ’n paar Nike-tekkies begeer. Omdat ek geweet het dat ek […]

Hy kan rouklere, feesklere maak

Deur Benescke Janse van Rensburg Wat gebeur as jy ’n rok in die Dooie See los? Dít is wat Sigalit Landau, ’n Israeli kunstenaar wou weet. Sy het ’n swart rok vir 3 maande in die soutwater gesit. Die resultaat? Soutkristalle het die rok getransformeer van ’n “rou-rok tot ’n trourok”.

Hy wil met jou praat

Deur Benescke Janse van Rensburg In reaksie op gister se dagstuk, het ’n leser die volgende vraag gevra: “Ek verstaan die belangrikheid om die Bybel te lees, maar wat as ek sukkel om te bid? Dit voel kompleet asof daar ’n blokkasie is. Kan jy help asseblief?”

Hy wil Homself aan jou openbaar

Deur Benescke Janse van Rensburg  ’n Leser skryf in verlede week: “Benescke, ek bid, maar ek kry nie antwoorde nie. Dit voel asof God my nie hoor nie. Ek begeer om nader aan Hom te leef, maar iets blok my. Ek lees Bybel en ek bid, maar my gedagtes dwaal en ek sukkel om die […]