menu
Blog inskrywings

Ideale Kersgeskenk – Spesiale Kersfeespryse

Spesiale Kersfeespryse: Bestel by benescke1@gmail.com Ontdek God in die stories van mense: R120 (plus posgeld) Oorkom jou vrees: R70 (plus posgeld) Hoop in tye van nood: R70 (plus posgeld) Wysheid: R70 (plus posgeld) Betaal elektronies, stuur jou boodskappie en ons pos dit vir jou geliefde.

Dag 22: Vreesloos wetend dat Hy jou kan verras

Benescke Janse van Rensburg   Vandag sluit ek die Vreesloos-reeks af met ’n storie wat iets van God se hart, liefde en ook sy vermoë om ons te verras demonstreer:   Vyf jaar gelede is Kobie Barnard, ’n Vrystaatse boer van Hoopstad, se goudgeel Land Cruiser bakkie gesteel. Vir hom was dit ’n hartseer dag […]

Dag 21: Vreesloos na jou reus

Benescke Janse van Rensburg Dit is laatmiddag. In die smal vallei tussen die Filistyne aan die een kant en die Israeliete aan die ander kant, stap Dawid met sy slingervel die reus Goliat tegemoet. Binne hom draai sy maag, maar nie uit vrees nie. Sy krag lê in God. Hy het immers beleef hoe God […]

Dag 20: Vreesloos om ’n kans te vat

Benescke Janse van Rensburg   Langs die oop graf het die bejaarde oom gestaan en huil asof sy hart wou breek. Tannie Ralie se dood was duidelik vir hom ’n groot verlies. Die res van die roubeklaers het onderlangs na mekaar geloer. Geeneen van hulle het besef dat die twee bure in die aftreeoord só […]

Dag 19: Vreesloos gefokus

Benescke Janse van Rensburg   Verlede Donderdag het ek ’n vreemde ervaring gehad. In een van die groot kettingwinkels wat ek besoek het, was die winkelpersoneel besig om die spesiale aanbiedinge vir Swart Vrydag uit te pak. Die winkel was propvol mense.

Dag 17: Vreesloos om saad te saai

Benescke Janse van Rensburg   Vyf minute. Dít is min of meer hoeveel tyd ’n vrywilliger tydens die Samaritan’s Feet uitreikaksie het om saam met elke laerskoolkind te spandeer. In dié vyf minute gesels die vrywilliger met die kind, was hul voete, bid saam met hul en trek dan ’n splinternuwe paar skoene aan die […]

Dag 16: Vreesloos in nederigheid

Deur Benescke Janse van Rensburg   Daar is een deug wat maklik as ’n swakheid bestempel word. Tog veroorsaak hierdie deug dat ons God se teenwoordigheid die meeste in ons lewens ervaar. Hierdie eienskap onderskei ons van die wêreld. En alhoewel dit soms moeilik is om dit uit te leef, is dit keer op keer […]

Dag 15: Vreesloos vir die dood

Benescke Janse van Rensburg   Dit is iets wat ons almal in gemeen het, ’n vooruitsig wat ons deel. Tog, omdat nie een van ons dit al ooit beleef het nie, laat dit ons soms ongemaklik en selfs vreesagtig voel. Die dood.

Dag 14: Vreesloos in beheer van my gedagtes

Deur Benescke Janse van Rensburg   In Indië het ’n trein onlangs uit ’n stasie vertrek. Eers toe dié sowat 13km weg was, het die stasiemeester besef dat die trein sonder ’n drywer vertrek het. Hy het dadelik op sy bromponie gespring en die trein agterna gesit. Met ’n “James Bond”-sprong het hy van die […]

Dag 13: Vreesloos om te vergewe

Benescke Janse van Rensburg   Ná gister se dagstukkie het verskeie lesers my vertel van hul stryd om te vergewe. Een het vertel hoe sy sukkel om haar pa te vergewe wat haar ma konstant emosioneel aftakel. ’n Ander hoe sy sukkel om die dokter te vergewe weens nalatigheid met haar man se operasie. En […]