menu
Blog inskrywings

Dag 10: EK IS . . . soek gehoorsaamheid

Deur Benescke Janse van Rensburg ’n Week of wat gelede staan ek in die kombuis by ons huis en was my 21-maande oue dogtertjie se bottels. Meteens besef ek dat ek een van haar bottels in die kamer vergeet het. Gedruk vir tyd, vra ek my 4-jarige dogtertjie wat in die leefkamer speel om die […]

Dag 9: EK IS stel belang in die fondasie

Benescke Janse van Rensburg Jare gelede toe ek pas begin werk het, het ek in ‘n woonstel met ‘n mooi uitsig oor die Stellenbosch berge gewoon. Op ‘n dag het bouwerk egter begin aan ‘n woonstelgebou reg voor ons sin. Alhoewel dit teleurstellend was aangesien ons uitsig mettertyd gedeeltelik versper sou word, het die bouwerk […]

Dag 8: EK IS… doen steeds wonderwerke

Deur Benescke Janse van Rensburg Lucille Burger, ‘n verpleegkundige van Durbanville en haar man Jaco het op 4 Januarie vanjaar ‘n wonderwerk beleef toe hulle, hul 2-jarige dogtertjie leweloos in die swembad sien dryf. Hier is Lucille se getuienis: Lucille: “Terwyl ek daardie oggend besig was om ons 10-maande oue baba te borsvoed, het ons […]

Dag 7: EK IS… GEE OM VIR ONS

Deur Benescke Janse van Rensburg   Drie jaar gelede het ‘n 68-jarige Britse man, Roger Wilday met sy Herdershond genaamd Jade in Birmingham, Engeland in ‘n park gaan stap. Hulle was skaars in die park toe Jade skielik in die rigting van digte bosse begin hardloop. Ten spyte daarvan dat Roger haar telkemale teruggeroep het, […]

Dag 6: EK IS… IS ALTYD DÁÁR

Benescke Janse van Rensburg   Het jy al ooit ‘n krisis beleef wat jou laat vra het: “Waar is God? As Hy ‘n God van liefde is, hoekom het Hy dit toegelaat?” Die waarheid is egter dat Hy altyd dáár is. Vandag wil ek twee aanhalings met jou deel van twee mense wat my geweldig […]

Dag 5: EK IS … KAN JOU VRYMAAK

Benescke Janse van Rensburg   In ‘n onlangse artikel in die Sunday Times is berig dat bykans 17 miljoen Suid-Afrikaners met depressie sukkel. Dit is ‘n derde van ons land se inwoners. Is jy een van hierdie groep mense? Voel dit soms of jy deur emosionele waters verswelg word of asof jy in ‘n diep, […]

Dag 4: EK IS … kyk binne-in

Benescke Janse van Rensburg   Gedurende verlede week het die polisie in Port Elizabeth op inligting gereageer en beslag gelê op ‘n skeepsvraghouer vol verfdromme. In hulle ondersoek is bevind dat elke derde drom van die splinternuwe verfdromme met duur drank gevul was. Die res was afgewaterde verf. Die 1940 liter onwettige drank is gelykstaande […]

Dag 3: EK IS… ANTWOORD IN OORVLOED

Deur Benescke Janse van Rensburg   Die huidige droogte in ons land word gereken as die ergste in 150 jaar. Dit raak ons almal op verskeie maniere. Droogtetye maak ons opnuut afhanklik van EK IS omdat ons Hom op ‘n nuwe manier ontmoet. Hier is ‘n getuienis van ‘n leser uit Klerksdorp:

Dag 2: EK IS… JOU HELPER

Deur Benescke Janse van Rensburg   Met die skool se interhuis-atletiekbyeenkoms verlede Vrydag op Kathu in die Noord-Kaap, was die opgewondenheid tasbaar met die aanbreek van die 60 meter item vir die kleintjies. Vir ‘n klomp ouers was dit hulle kindertjies se heel eerste atletiek deelname.

Dag 1: EK IS . . .

Dag 1: Ek is. . . Deur Benescke Janse van Rensburg   Dit was ‘n bloedige warm dag in die woestyn waar die skaapwagters hulle skape opgepas het. Die brandende bos ’n ent weg het Moses se aandag getrek. Soos hy nader stap om te gaan ondersoek instel, het ’n stem meteens na hom geroep: […]