menu
Blog inskrywings

Nuutste boek: 5 minute saam met God

5 minute – dis soms al wat jy nodig het om die seën van God se onmeetbare vrede, krag en hoop te ervaar. In 5 Minute saam met God herinner Benescke Janse van Rensburg jou in 52 kort, inspirerende gedagtes dat God genoeg is, dat jy waardevol is vir Hom, dat Hy weet wat Hy […]