menu
May 6, 2018
Nuutste boek: 5 minute saam met God

5 minute – dis soms al wat jy nodig het om die seën van God se onmeetbare vrede, krag en hoop te ervaar.

In 5 Minute saam met God herinner Benescke Janse van Rensburg jou in 52 kort, inspirerende gedagtes dat God genoeg is, dat jy waardevol is vir Hom, dat Hy weet wat Hy doen, en dat Hy wag om jou te troos en te bemoedig. Elke stukkie word ook gekomplementeer met ’n aanhaling en 5 teksverse oor die tema wat jou nader aan God sal trek.

5 Minute saam met God wys dat wanneer ons selfs net enkele minute saam met God deurbring, ons die krag en moed sal ontvang om probleme aan te pak en die lewe te leef wat God vir ons beplan het.

Baie dankie vir elke leser se ondersteuning tot dusver vir my nuwe boek, 5 minute saam met God.

 

Bestel aanlyn : https://www.cumbooks.co.za/5-minute-saam-met-god-hardeband

 

Vir meer inligting, hier is die video: https://www.facebook.com/benescke/videos/1656794217718941/

 

 


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

2 persone het gereageer.

  1. Petronella Adonis says:

    How much is this book?

    1. The price is R159. Best to buy it online directly from CUM.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *