menu
Blog inskrywings

DAG 22: NUWE HOOP. . . MET DIE REGTE PERSPEKTIEF OP DIE LEWE

’n Wingerdboer het op sy sterfbed met ’n probleem gesit. Sou sy drie seuns, wat bederf grootgeword het, na sy dood verantwoordelikheid vir hulle lewens kon neem? Hy was nie seker nie en bedink toe ’n plan. Met sy drie seuns langs sy sterfbed het hy aan hulle gesê: “Daar is ’n skat in my […]

DAG 21: NUWE HOOP… MET ’n STERKER GESIN

Gestel jy stap saam met ’n eiendomsagent jou droomhuis binne. Alles is presies soos wat jy daarvan hou – die dekor, die uitleg van die huis en selfs die grootte. Jy kyk nog rond toe hy die sleutel van die huis aan jou oorhandig met die woorde: “Hier, dis joune!” Net soos die agent die […]

DAG 20: NUWE HOOP … MET DIE WETE DAT GOD JOU TOEKOMS KEN

Stefan is ’n 15-jarige begaafde krieketspeler wat in Bellville woon. Vir die afgelope twee jaar was hy die enigste krieketspeler uit sy hoërskool wat vir die Westelike Provinsie o/19-krieketproewe genooi is. Aan die begin van die jaar het hy en sy enkelma egter ’n uitdaging in die oë gestaar. Hy is reeds 1,9 meter lank […]

Dag 19: Nuwe hoop… met die wete dat God my gebede hoor – en verhoor

Oor die afgelope paar dae het ek op verskeie geleenthede dieselfde vrae rakende stiltetyd en ons gebedslewe van lesers ontvang. Ek bespreek graag drie van die mees algemene vrae:

Dag 18: Nuwe hoop… met die wete dat God alomteenwoordig is

Het jy al deur ’n seisoen in jou lewe gegaan waarin dit vir jou gevoel het asof iemand jou in ’n watertenk vol haaie gooi sonder ’n hok rondom jou wat jou beskerm? Of dalk of iemand jou in ’n veldslag instuur sonder enige ammunisie of wapenrusting? Of veel erger, asof jy met ’n spoed […]

DAG 17: NUWE HOOP … WANNEER JY GOD VIR BESKERMING VERTROU

Bid jy daagliks vir jou verhoudings en ook jou geliefdes se beskerming? Besef jy dat jy sonder hierdie gebede ’n oop teiken vir die vyand word?

DAG 16: NUWE HOOP… MET BETER VERHOUDINGS

Februarie-maand is bekend as die liefdesmaand. Tog, kan die dinamika van verhoudings (hetsy romantiese of met jou kind, kollega of skoonma) met tye ’n kopseer wees. Ek beantwoord graag ’n paar vrae wat lesers oor die afgelope paar weke rondom hierdie tema ingestuur het:

DAG 15: NUWE HOOP … DAT GOD JOU VERLORE GELIEFDES KAN RED

Bid jy al ’n geruime tyd vir ’n geliefde om tot inkeer te kom? Moenie moed opgee nie. God hoor jou gebede. Dít is wat Mariette Loubser en haar familie beleef het:

DAG 14: NUWE HOOP… WANNEER ONS GOD EERSTE STEL

Kom saam met my terug in tyd na die jaar 1372 v.C. Ons is in die beloofde land, Kanaän. Die volk van Israel het op versoek van hulle 110-jarige leier, Josua in die dorpie, Sigem bymekaargekom waar hy namens God met hulle gaan praat.

DAG 13: NUWE HOOP… IN TYE VAN VERLIES EN HARTSEER

Aan die begin van die jaar gesels ek met ’n vrou wie se skoonheid en sprankelende persoonlik my altyd inspireer. Dié keer was haar sprankel weg en ek het gewonder wat aangaan. Geskok moes ek uitvind dat haar seun, wie einde verlede jaar sy matriekeindeksamen afgelê het, kort voor Kersfees in ’n motorongeluk gesterf het […]