menu

Bestel jou kopie vandag by my
of koop dit aanlyn by Takealot.com
Bestel by my Koop Aanlyn
5 Minute saam met God
May 6, 2018 - Benescke Janse van Rensburg

format_quoteMag jy beleef dat daardie 5 minute wat jy saam met God spandeer op 'n dag jou belangrikste paar minute word - Benesckeformat_quote

5 minute – dis soms al wat jy nodig het om die seën van God se onmeetbare vrede, krag en hoop te ervaar.

In 5 Minute saam met God herinner Benescke Janse van Rensburg jou in 52 kort, inspirerende gedagtes dat God genoeg is, dat jy waardevol is vir Hom, dat Hy weet wat Hy doen, en dat Hy wag om jou te troos en te bemoedig. Elke stukkie word ook gekomplementeer met ’n aanhaling en 5 teksverse oor die tema wat jou nader aan God sal trek.

5 Minute saam met God wys dat wanneer ons selfs net enkele minute saam met God deurbring, ons die krag en moed sal ontvang om probleme aan te pak en die lewe te leef wat God vir ons beplan het.

 

5 Minute saam met God (deur Benescke Janse van Rensburg)

Sukkel jy soms om stiltetyd in jou besige dag in te pas? Jy is verseker nie alleen nie. Hier is 'n boek wat jou kan help. Ideale geskenkeboek. Klein genoeg vir jou handsak. Bestel dit aanlyn: https://www.cumbooks.co.za/5-minute-saam-met-god-hardeband

Posted by Benescke Janse van Rensburg on Sunday, 18 February 2018


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *