menu

Bestel jou kopie vandag by my
of koop dit aanlyn by Takealot.com
Bestel by my Koop Aanlyn

Lees die eerste hoofstuk GRATIS!
Laai die PFD af
Ontdek God in die stories van mense
August 16, 2016 - Benescke Janse van Rensburg

format_quoteOntdek God in die stories van mense is 'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. Die boek is van A tot Z gerangskik sodat die leser God se karaktereienskappe makliker self kan ontdek. Die stories sluit in die herstel van gebroke verhoudings, finansiële deurbrake, genesing van siekte, bonatuurlike gebedsverhoring en vele ander areas. Die boek is ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe.format_quote

Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *