menu
Blog inskrywings

Dag 20: BREEK UIT EN WEET DAT GOD JOU NIE ALLEEN SAL LAAT NIE

Voel jy vandag of ’n uitdaging in jou lewe dreig om jou te oorweldig? Ek sluit die huidige reeks af met ’n verkorte weergawe van dr. Isak Burger, president van die AGS-kerk in Suid-Afrika se getuienis uit my boek, God was dáár. Mag dit jou bemoedig om te weet dat Hy ook altyd dáár vir […]

Dag 19: BREEK UIT EN MAAK GOD DEEL VAN JOU LEWE

’n Vrou erken onlangs aan my in ’n gesprek dat sy weens haar huidige werkdruk sukkel om gereelde stiltetye saam met God te hê. Buiten vir haar loopbaan, is sy getroud en ook ’n ma. Dié skuldgevoel veroorsaak dat wanneer sy wél tyd kry om saam met God te spandeer, sy dit liefs vermy omdat […]

Dag 18: Breek uit en hou aan om Hom te prys

Ná gister se dagstukkie het ’n klomp lesers getuig van soortgelyke wonderwerke wat hulle al beleef het. Hier is ’n uittreksel uit ’n leser, André Bruyns se epos wat gister deurgekom het:

Dag 17: BREEK UIT EN VERTROU GOD VIR ’n WONDERWERK

Sit jy tans in ’n situasie waar jy ’n wonderwerk benodig? Iban Vermeulen van Stellenbosch het beleef dat God vandag nog wonderwerke doen. Hier is sy getuienis.

Dag 16: BREEK UIT EN LAAT DIE OORDEEL AAN GOD OOR

As jy vandag jou vreugde en vrede op ’n 10-punt skaal moet meet, waar sal dit lê?

Dag 15: BREEK UIT EN WEET HÝ IS BESIG OM IN JOU LEWE TE WERK

Ná gister se dagstukkie oor God se finansiële voorsiening vir ’n gesin in nood, het verskeie lesers vir my eposse gestuur waarin hulle vertel het van uitdagings wat hulle beleef ten opsigte van hulle gesondheid, huwelik, in die werkplek, finansies en vele ander uitdagings. Beleef jy dalk ook tans so ’n krisis? Hier is ’n […]

DAG 14: BREEK UIT EN VERTROU GOD MET JOU FINANSIES

Het jy al ooit ’n punt in jou lewe bereik waar jy met jou rug teen die muur gestaan het met die wete dat net God ’n deurbraak vir jou kan bewerkstellig? Sangeres en radiopersoonlikheid, Rouchelle Liedemann en haar gesin was eens daar. Hier is haar getuienis:

Dag 13: BREEK UIT EN SPRING… HY SAL JOU VANG

Ek gesels vroeër die week met ’n vrou wat deur haar trane aan my erken dat sy weens trauma wat sy in haar lewe beleef het, haar geloof in God verloor het. Voel jy dalk dieselfde vandag? Het ’n teleurstelling, verlies of seer wat jy in jou lewe ervaar het veroorsaak dat jy sukkel om […]

Dag 12: BREEK UIT EN KIES DIE “BADEENDJIE”

’n Rol rol toiletpapier of ’n splinternuwe, helderkleurige badeendjie? Dít was waaruit my 11 maande oue dogtertjie, Joalé ’n paar aande gelede tydens badtyd kon kies.

Dag 11: BREEK UIT EN LEEF POSITIEF

Op ’n dag word ’n man deur die koning van sy land ter dood veroordeel. Ten spyte van al sy pleidooie wou die koning niks weet nie. “Neem hom weg!” het hy beveel terwyl sy knegte die man sleep-sleep uit die vertrek begin verwyder het. “Koning,” het die veroordeelde man vir oulaas oor sy skouer […]