menu
Blog inskrywings

Dag 2: EK IS… JOU HELPER

Deur Benescke Janse van Rensburg   Met die skool se interhuis-atletiekbyeenkoms verlede Vrydag op Kathu in die Noord-Kaap, was die opgewondenheid tasbaar met die aanbreek van die 60 meter item vir die kleintjies. Vir ‘n klomp ouers was dit hulle kindertjies se heel eerste atletiek deelname.

Dag 1: EK IS . . .

Dag 1: Ek is. . . Deur Benescke Janse van Rensburg   Dit was ‘n bloedige warm dag in die woestyn waar die skaapwagters hulle skape opgepas het. Die brandende bos ’n ent weg het Moses se aandag getrek. Soos hy nader stap om te gaan ondersoek instel, het ’n stem meteens na hom geroep: […]