menu
Blog inskrywings

DAG 34: NUWE HOOP… DAT GOD MEER KAN DOEN AS WAT ONS DINK

“Hallo Benescke, dit is Ouma Annie van Atlantis hier,” het die bejaarde dame haarself oor die foon aan my bekendgestel. Hierna het sy my vertel dat haar kleindogter, Tamerin, ook graag na haar matriekafskeid wil gaan, maar dat hulle as familie dit nie kon bekostig nie.

DAG 33: NUWE HOOP… MET DIE LEIDING VAN DIE HEILIGE GEES

Heelwat lesers het oor die afgelope reeks gevra dat ek iets moet skryf oor hoe ons die stem van die Heilige Gees duideliker kan hoor. Hier is vier praktiese stappe uit Habakuk 2:1-3:

DAG 32: NUWE HOOP… IN GEHOORSAAMHEID AAN GOD

In Egipte is dit teen die wet vir Christene om oor hulle geloof te getuig aangesien daar ’n ander dominante geloofsgroep in die land is. Tog werk God steeds op kragtige om mense na Hom toe te trek. Een van my kollegas het onlangs uit Egipte teruggekeer waar hy deel was van ’n gebedskonferensie vir […]

DAG 31: NUWE HOOP… WANNEER ONS TERUGKEER NA WAT WERKLIK BELANGRIK IS

Die gelykenis van Theodore Wedel het my diep geraak. Ek deel dit graag vandag met jou:

DAG 30: NUWE HOOP… VIR DIE WERKPLEK

Staan jy vandag op die punt om te bedank omdat jy nie meer jou onregverdige baas of onbeskofte kollega se gedrag kan verdra nie? Wanneer laas het jy oor die saak gebid? En as jy eerlik moet wees: Het jy begin om jou werk as vanselfsprekend te aanvaar of sien jy dit steeds as ’n […]

DAG 29: NUWE HOOP . . . MET DIE WETE DAT GOD AAN ONS ONVERDIENDE GENADE GEE

Verskeie lesers het oor die afgelope paar dae vir my gevra wat my opinie rondom die Oscar Pistorius tragedie is. My antwoord is soos volg:

DAG 28: NUWE HOOP . . . MET DIE WETE DAT JY VIR GOD GOED GENOEG IS

Ek kry gereeld e-posse van lesers wat getuig dat hulle met ’n swak selfbeeld of minderwaardigheidskompleks sukkel. Hier is twee voorbeelde van hierdie tipe e-posse:

DAG 26: NUWE HOOP. . . MET ’n POSITIEWE INGESTELDHEID OP DIE LEWE

Dink vir ’n oomblik waaraan jy die meeste dink. ’n Uitdaging by die werk? ’n Finansiële krisis by die huis? Jou siektetoestand? Jou huwelik wat besig is om uitmekaar te val of jou gebroke hart na ’n verhouding wat nie uitgewerk het nie? Die beplande herstrukturering by jou werk? Jou kinders se veiligheid? Of dalk […]

DAG 25: NUWE HOOP. . . MET DIE REGTE PRIORITEITE IN JOU LEWE

Hoe lyk jou prioriteite in jou lewe? Handré de Jongh deel vandag sy getuienis dat God wel daarin belangstel:

DAG 24: NUWE HOOP. . . MET DIE GROOTSTE GESKENK VAN LIEFDE

Kom saam met my terug in tyd. Dis Vrydagmiddag net voor 15:00 op die heuwel van Golgota. Vars bloed syfer uit die wonde van die man wat aan die middelste kruis hang. Ure gelede is ’n doringkroon in sy kop ingedruk voordat sy liggaam onherkenbaar vermink is. Jy wil uitskree na die soldate wat onder […]