menu
Blog inskrywings

DAG 1: WAARMEE “STOEI” JY?

 Deur: Benescke Janse van Rensburg Twee Britse toeriste in hulle 20’s is Dinsdag in ’n haaiaanval by Australië se Whitsunday-eilande beseer. Een van die beseerdes se voet is morsaf gebyt en albei is in ’n ernstige toestand. Hulle was glo besig om in die water te “stoei” toe die haai toeslaan.

DAG 20: NEEM GOEIE BESLUITE

Deur Benescke Janse van Rensburg Ek wil die September-reeks afsluit met ’n storie wat ek onlangs gelees het: ’n Jong, dinamiese bankklerk is as die opvolger van ’n uittredende bankbestuurderaangewys. Met die besef dat hy redelike diep spore sou moes volstaan, het hy na die uittredende bankbestuurder se kantoor gestap.

DAG 19: DIE GESKENK VAN AFHANKLIKHEID

Deur Benescke Janse van Rensburg Twee weke gelede het ek van die trappe afgeval en my been gebreek. ’n Operasie was nodig om die skade aan my enkel te herstel. Oornag het ek beweeg van totaal onafhanklik wees en op spoed die lewe aandurf, tot doodstil sit en volkome afhanklik wees van hulp van ander […]

DAG 18: DIE SEËNING IN STILTE

Deur Benescke Janse van Rensburg ’N Vers–’n-Dag leser skryf onlangs: “Ek gaan tans deur ’n seisoen waarin dit voel asof my gebede teen die dak vasslaan? Ek vra vrae vir God, maar dit voel asof ek net stilte ervaar.” Was jy al in só seisoen in jou lewe?

DAG 17: GOED EN SLEG HET ‘N PLEK IN ONS LEWENS

Deur Benescke Janse van Rensburg Die Yellowstone Nasionale Park in Amerika het in1995 ’n interessante navorsingstudie onderneem.Hulle het besluit om 14 wolwe in die park vry te laat en die effek daarvan te monitor.

Dag 16: BEHEER JY WOEDE OF BEHEER DIT JOU?

Deur Benescke Janse van Rensburg In Lincolm, Nebraska het ’n 19-jarige vrou se woede amper haar huis gekos. Die vrou het haarself vir haar eks vervies en sy liefdesbriewe in ’n kamer in haar huis aan die brand gesteek. Hierna het sy in die kamer langsaan gaan slaap.Die mat in die vertrek langsaan het vlam […]

DAG 14: SUKSES OF IMPAK?

Deur Benescke Janse van Rensburg   Die dag nadat die Cheetahs die Curriebeker in Bloemfontein gewen het, het hul afrigter Franco Smith ’n kort, maar kragtige getuienis by die Baptiste gemeente in Bloemfontein gelewer. Hy het iets gesê wat my diep laat dink het. In sy loopbaan as afrigter was daar baie suksesse – bekers, […]

DAG 13: HY WEET VAN JOU

Deur Benescke Janse van Rensburg   (LEES VOLLENGTE GETUIENIS ONDERAAN)   ’n Leser skryf onlangs: “Ek sukkel om te glo dat God ’n plan met my lewe het. Kan jy help?” Ek deel graag met jou ’n kort deel van Ilse Kleyn, Kaapse kunstenaar, se getuienis wat my diep geraak het – en hopelik ook […]

DAG 12: HARDE WERK, WERK!

Deur Benescke Janse van Rensburg   Dubbelsdirigent. Dít is hoe die Suid-Afrikaanse tennisafrigter, Jeff Coetzee gedoop is na sy onlangse suksesse op die tennisbaan. Jeff was self ’n professionele tennisspeler wat tot nr.12 op die wêreldranglys gevorder het, voordat sy loopbaan weens beserings in 2012 beëindig is.

Dag 11: HOE BOU JY?

Deur Benescke Janse van Rensburg Dit is die begin van ’n nuwe week. Vir sommige word hierdie week met entoesiasme tegemoetgegaan – ’n projek begin eindelik na maande se beplanning, ’n baba word dalk gebore, dae word afgetel tot die troue van jou drome. Aan die ander kant is daar diegene vir wie hierdie week […]