menu
Potgooie
November 27, 2018
Getuienis van Stefan Dreyer

Stefan Dreyer, branderplankryer van Kaapstad, het beleef hoe God hom bonatuurlik gered het na ‘n ongeluk in die see.

November 26, 2018
‘n Getuienis van hoop

’n Vriendin van my het na haar pa se selfdood God se liefde vir ons elkeen ontdek. Hier is haar getuienis.

November 14, 2018
‘n Petroljoggie se lewe word verander

’n Paar weke gelede het ek iets hartroerend beleef. Dit was rondom 18:00 die Saterdagaand. Ek het vinnig by die petrolstasie gestop om petrol in te gooi. Die blymoedigheid van die petroljoggie, Lee-Ann het my dadelik opgeval. In ons gesprek het ek besef dat sy reeds ’n werkskof van 12 ure agter die rug gehad […]

November 8, 2018
Onderhoud met Ryno en Verna Mulder oor hul dogtertjie, Mienke

Ryno en Verna Mulder se dogtertjie, Mienke was 6 maande oud toe sy by die dagmoeder aan melk verstik. Sy het weens die gebrek aan suurstof breinskade opgedoen. Hier is Deel 1 en Deel 2:

June 25, 2018
Lourie van der Merwe se getuienis (na aanval in hul huis)

In Februarie verlede jaar is die 60-jarige Lourie van der Merwe, ’n landbou-adviseur en voormalige pastoor en sy vrou Celia (ook 60 jaar oud) in die vroeë oggendure in hul huis op Marquard in die Vrystaat oorval. Lourie is met ’n jagmes in die bors gesteek en Celia in die gesig. Hierna is hul vir […]

June 25, 2018
Celia van der Merwe se getuienis (na aanval in hul huis)

In Februarie verlede jaar is die 60-jarige Lourie van der Merwe, ’n landbou-adviseur en voormalige pastoor en sy vrou Celia (ook 60 jaar oud) in die vroeë oggendure in hul huis op Marquard in die Vrystaat oorval. Lourie is met ’n jagmes in die bors gesteek en Celia in die gesig. Hierna is hul vir […]

February 20, 2017
Getuienis van Audrey Strydom

Agt jaar gelede het Audrey Strydom gespanne op die hospitaalbed in die Tygerberg hospitaal gelê. Drie inspuitings sou haar swangerskap termineer. Volgens die dokters was dit die beste besluit aangesien haar ongebore seuntjie met water op sy hoof en ‘n skewe ruggraat se kanse om te oorleef skraal was. Indien hy wel sou oorleef sou […]