menu
February 20, 2017
Getuienis van Audrey Strydom

Agt jaar gelede het Audrey Strydom gespanne op die hospitaalbed in die Tygerberg hospitaal gelĂȘ. Drie inspuitings sou haar swangerskap termineer. Volgens die dokters was dit die beste besluit aangesien haar ongebore seuntjie met water op sy hoof en ‘n skewe ruggraat se kanse om te oorleef skraal was. Indien hy wel sou oorleef sou hy bykans geen kwaliteit van lewe kon geniet nie. Hier is Audrey se getuienis.


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

5 persone het gereageer.

  1. Sunet says:

    WOW! Wat ‘n ongelooflike getuienis!!! Mag Ayden net meer seen vir haar bring en mag Audrey ander mammas wat ook aborsie oorweeg, bemoedig met haar getuienis! Wees geseend!

  2. Johan says:

    Ek raak weereens so opgewonde as ek lees van Vader se liefde vir ons en dat dat Hy ons gebede verhoor indien dit Sy wil is. Ek kan Vader net loof en prys met my hele hart.

  3. Johann says:

    Ons dien n wonderlike God

  4. HELENA says:

    Hoe groot is ons God, WOW ons aanbid n God van WONDERS, sterkte vir julle, julle is n groot getuie vir ander mense in dieselfde situasie maar ook vir ons wat nie eers in die situasie is nie. LOOF EN PRYS ONS VADER

  5. Priscilla Malan says:

    Pragtige getuienis! NIKS IS BY GOD ONMOONTLIK NIE!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *