menu
February 6, 2019
God voorsien_’n Getuienis van Cathleen Valentine (‘n enkelma)

’n Paar dae gelede moes ek die knop in my keel wegsluk terwyl ek na Cathleen Valentine, ’n enkelma in die Kaapse Skiereiland, se getuienis luister oor God se voorsiening. Hier is ’n uittreksel uit die getuienis (luister na die volle storie onderaan).

In 2 Kronieke 16:9 lees ons: Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou.” En in Spreuke 3: 27 staan geskryf: “Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.” Kom ons hou ons oë op hierdie groot, soewereine God en kom ons wees gehoorsaam as Hy ons deur sy Heilige Gees lei om sy liefde prakties aan mense in nood te demonstreer! Sterkte.

 

 


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

1 persone het gereageer.

  1. Johan Broodryk says:

    Dankie Benescke. Ek hou van jou boodskappe elke oggend. Dit dra my deur die dag. Ek het in my lewe ontdek dat ons n ongelooflike God het. Ons het n gestremde dogter en sy word een van die dae 23. Die Here het haar gestuur om ons lewens te kom verryk.
    Julle moet n ongelooflike dag h
    Groete
    Johan Broodryk
    083 3219001

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *