menu
November 26, 2018
‘n Getuienis van hoop

’n Vriendin van my het na haar pa se selfdood God se liefde vir ons elkeen ontdek. Hier is haar getuienis.


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

4 persone het gereageer.

  1. Chaneel Rhoodes says:

    Soms dink ‘n mens ander se seer is groter as joune, want om jou pa of ma of enige geliefde aan die dood af te staan moet sekerlik groter as enige seer wees. Maar soos hierde getuienis lui, die wete dat God by jou in jou omstandighede is, maak nie saak watter omstandigheid, God is daar.
    Hy is daar as ons nie weet waar vanaand se kossies vandaan gaan kom nie, maar maak jy jou yskas oop, sien jy tog ‘n pakkie iets om gaar te maak en vir jou gesinnetjie voor te sit. Hy is daar as jy nie weet waar jy ‘n R10 vir ‘n broodjie vandaan gaan kry nie, want jy is te skaam om ‘n geldjie by iemand te leen. Maar God voorsien en is daar in alle omstandighede.
    As ons terugkyk na al ons uitdagings, kan ons sien hoe God dag na dag daar was en ons deurgedra het.
    Dankie vir hierdie wonderlike getuienis van hoop. Ek sit hier met ‘n knop in my keel by die werk en moet net my trane keer, want ek sit in ‘n oopplan kantoor lol.
    Mag jou vriendin aanhou getuig van God se teenwoordigheid, want dit het my vanoggend kom aanraak.

    Die Here seen haar.

    Groete.

  2. Ria Gauché says:

    Soms voel dit vir my of God aanhoudend moet hul oor al die hartseer wat in hierdie wêreld aangaan. Gelukkig weet ek ook dat daar sekerlik baie vreugde ook is…..maar ai…daar is sooo baie hartseer dinge.❤️🙏🏻❤️

  3. Heleen says:

    Hierdie getuienis het vir my so baie beteken. My seun van 17 het homself ook geskiet en ek het hom gekry. Wat op daardie oomblik deur jou gedagtes gaan, is onbeskryflik. Alles wat sy ervaar het, kon ek mee identifiseer. Baie dankie Beneschke dat jy hierdie gedeel het en vir haar getuienis.

  4. JULIANA says:

    God is daar elke oomblik, of ek huil of lag,,, ONS JESUS leef,,,,,, voetspore in die sand,,,GOD IS ALWAYS GOOD,,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *