menu
November 8, 2018
Onderhoud met Ryno en Verna Mulder oor hul dogtertjie, Mienke

Ryno en Verna Mulder se dogtertjie, Mienke was 6 maande oud toe sy by die dagmoeder aan melk verstik. Sy het weens die gebrek aan suurstof breinskade opgedoen.

Hier is Deel 1 en Deel 2:


Los jou kommentaar en laat weet my wat jy dink

4 persone het gereageer.

  1. Adri de Meyer says:

    Wow dit was nou baie mooi storie maar n baie hartseer storie. Ek self volg klein Minke van dag 1 af wat dit op facebook is. Baie lief geword vir Mienke sê elke oggend môre en nag in die aande . Mienke Lief het baie mense terug op hul knieë gekry. Mienkies gaan nog Groot Getuienis lewer. My hart gaan absoluut uit na Ryno en Verna..kan di hartseer hoor in hul stemme maar Mienkies gaan 100% genees. Geloof Hoop & Liefde

  2. Mariaan Reyneke says:

    Dankie vir die mooi boodskap dat God se Genade genoeg is vir my.
    My man het vandag 5 jaar terug sy nek gebreuk in ‘n valskerm ongeluk by Tempe in Bloemfontein.
    Vanoggend toe ek vir hoe se ek is trots op hom want hy is al bedleend vir 5 jaar wat gebruik het van niks, van sy nek af onder toe verlam,
    was sy antwoord God se genade is genoeg vir my.
    Dankie vir die perfekte boodskap, en sal saam bid vir Mienke!

  3. Cathy Scholtz says:

    Baie dankie vir die boodskap. Ek stem saam met Verna.. sal eerder my dogter by my wou hê, as om haar te moes begrawe. Sy was 2006 in motorfietsongeluk, en was breindood. Masjiene is volgende dag afgeskakel… Baie sterkte Verna en Ryno.

    1. Pastoor Hannah Hodgkinson says:

      Ons het d Voorreg gehad om Ryno, Verna, Mienke, Leané & Zammie te kon ontmoet & het begin om ‘n Sterk Verhouding te bou & ook Geestlik kon ons hulle bystaan.
      Ek Dank die HERE vir SY Goedheid & Guns Oor die Mulder Gesin.
      Hulle het soos ons eie Geestlike kinders geword.
      Ons Bid Steeds saam hulle & die Liefde het nie knoppies wat jy net kan aan Of af draai nie ~ Dit is net daar & d HERE JESUS het Duur Betaal vir daardie Liefde & Ons moet dit elke oomblik gee & uit lewe.
      Om Positief te wees, is ‘n Keuse.
      Om Lief te hê, is ‘n Keuse.
      Om Andere by te staan in hulle tyd v Nood, is ‘n Keuse.
      Om iemand op te Bou, is ‘n Keuse.
      Om d HERE te Dien, is ‘n Keuse.
      ….so kan ek aangaan….
      Maar die Wonderlikste is, dat Ryno & Verna Steeds mekaar ondersteun & bystaan in Liefde & dit Spoel oor na d Kinders toe. Prentjie mooi.
      Kosbare Tye & Oomblikke IS om SAAM te wees in ‘n EENHEID & die heel Belangrikste, om die HERE saam te Dien.
      Wonderlike Onderhoud & Diep uit d Hart van Ouers wat Seerkry verstaan.
      Goeie Program ~ Wel Gedaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *