100 Pyle teen Kersfees

Hallo! Baie welkom by die reeks, 100 Pyle teen Kersfees. Die doel met die reeks is om daagliks ’n belofte van God te memoriseer.
Reeks: 15 Sept-24 Des 2025
Koste: R100
Bankbesonderhede: B. Janse van Rensburg, Absa, Tjek, 4057743833
Om deel te word: Whatsapp PYLE na 0732288114 en ek stuur vir jou die skakel na die Whatsapp-groep.
Vooraf-boodskap:
#100 dae tot Kersfees

#99 dae tot Kersfees





No Comments