Dag 17: Bid in Tale
Tema vir die dag: Praat en bid in tale
Wanneer ons in tale bid, kommunikeer jy saam met die Heilige Gees direk met God.
Teksverse vir die dag:
- Judas 1:20-21: “Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag.”
- 1 Korintiërs 14:2: “Want hy wat in ‘n taal spreek, spreek nie tot mense nie, maar tot God; want niemand verstaan dit nie, maar deur die Gees spreek hy verborgenhede.”
Vrae of getuienisse: Stuur gerus vir my deur. Ek deel dit graag ter bemoediging van die res van die deelnemers. Epos: benescke2@gmail.com.
Webinaar: Ons derde en laaste webinaar saam is Sondagaand, 21 Maart om 20:00-21:30. Ons gaan Nagmaal saam gebruik so kom voorbereid.
Afslag: Gebruik gerus DEURBRAAK as koepon op my aanlynwinkel vir afslag sou jy dalk van die boeke wil aanskaf (skakel onderaan na winkel).
Lekker week!
Groete
Benescke
No Comments