Van 1 September 2018 kan jy inteken vir RoepTV.com. Dit werk op dieselfde beginsel as Netflix, maar bestaan uit ‘n platform met inspirasie en geestelike inhoud. Dit was my voorreg om deel te wees van hierdie produksie, God is Daar. Dit is ‘n produksie oor ware verhale van bekendes en ook minder bekende mense.

Hier is hoe jy deel word:
1) Teken in op RoepTV.com
2) Download die app, RoepTV.com
3) Soek vir God is Daar
4) Laat weet wat jy dink 🙂