Dit is altyd ‘n plesier as ek u reeks vir die maand lees. Daar is so baie wat n mens leer uit u daglikse voiding vir die siel. Dit is baie beter om te verstaan as u n gebeurtenis saam met die daaglikse voeding saam sit. Nogmaals dankie en keep up the good work. Tot n volgende keer.
Ek is laat met die terugvoer maar ek wil nogtans dankie se vir ‘n wonderlike reeks wat jy voorberei en deurgestuur het op ‘n daaglikse basis wat vir my persoonlik baie beteken het. Ek het op drie geleendhede gevra om weer ingesluit te word met ‘n nuwe reeks, maar dit lyk nou of dit nog nie afgeskop het nie. Sterkte vorentoe en nogmaals dankie.
Lourens Meintjies
Goeie Môre

Charl
Hierdie laaste reeks, net soos al jou ander reekse, gee nuwe hoop. Absoluut fantasties en insiggewend maar so ‘n groot seening. Baie dankie
Mari Ferreira
Puik!!!!!
Dawie Marx