Met opgewondenheid stel ek my nuwe handelsmerk, MaSter (elke ma is ‘n ster) bekend. Die MaSter-Facebook bladsy is daar vir ma’s om saam te “lag, huil en leer” omdat ma-wees soms geweldig oorweldigend kan wees – en tog terselfdertyd die grootste geskenk in die lewe bly.

In die eerste kort videogreep gee ek wenke aan ma’s wat kopkrap oor wat om vir Ouma en Oupa toe te draai en onder die Kersboom te plaas.

Kyk gerus hierna – en Like en Share gerus die bladsy en video.

Facebook: https://www.facebook.com/MaSterMomstar/videos/406688616450735/

YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=mwmV4XrKTZs

#MaSterMomStar  @MaSterMomStar