E-Kursus

Showing the single result

  • Sale!

    Skryf daai boek (E-kursus)

    R400.00
    Skryf dáái boek is 'n e-kursus wat Benescke Janse van Rensburg saamgestel het om voornemende skrywers te help om hulle eie boek te kan uitgee. In die kursus word jy stap vir stap geneem deur die proses wat begin by konseptualisering en beplanning van die boek, redigering, die keuse van voorblad en uitleg van die boek, asook die drukproses, bemarking en verspreiding van die boek.
    Add to cart