Subscribe
Benescke
  • Tuisblad
  • Biografie
  • Blog
  • Aanlyn Winkel
  • Potgooie
  • Kontak
  • 0 items
Benescke
  • Tuisblad
  • Biografie
  • Blog
  • Boeke
  • Potgooie
  • Kontak vir optredes
  • Teken in vir my Nuusbrief

COMBO: God is steeds God plus 5 minute saam met God

Sale!

COMBO: God is steeds God plus 5 minute saam met God

R450.00 R399.00

Category: Uncategorized

Related products

  • Sale!

    COMBO: God is steeds God plus Oorkom jou Vrees

    R350.00 R299.00

    Add to cart
  • Sale!

    COMBO: Getuienisboeke

    R450.00 R399.00

    Add to cart
  • Sale!

    COMBO: 2 x God is steeds God (plus gratis dagstukkieboek)

    R650.00 R599.00

    Add to cart
  • Sale!

    COMBO: God is steeds God plus Hoop in tye van Nood

    R350.00 R299.00

    Add to cart
January 13, 2021

COMBO: God is steeds God plus Hoop in tye van Nood

January 13, 2021

COMBO: God is steeds God plus Oorkom jou Vrees

January 13, 2021

Biografie

about-me-image
Benescke se passie in die lewe is om God se Woord en beloftes op ‘n kreatiewe, relevante manier te deel waarmee die man op straat kan identifiseer.

Instagram

Blessed with the best. 💛

@johannesjansevanrensburg
Lekkerste van die laaaang skoolvakansie is kwaliteittyd saam met die kinders! 💛

#absolutelyfabulous #lovedietwee #lekkerlag @johannesjansevanrensburg
God is stééds God

Verlede jaar dié tyd het ek gesit met die gedagte om weer ‘n boek te skryf met mense se getuienisse. Alhoewel dit my sewende boek sou wees, sou dit ‘n GROOT stap van geloof wees aangesien ek dit vir die eerste keer self wou uitgee. 

Regdeur die proses het God egter gekom en aan my kom demonstreer dat Hy regtig stééds God is - guns, regte mense, onverwagse oop deure. Eintlik het Hy net plain gekom en my wildste verwagtings in elke opsig oortref. 

‘n Jaar later kan ek baie dankie sê aan elke leser wat reeds die boek gekoop en gelees het. Ook baie dankie vir al die terugvoer. 

My gebed in hierdie onseker jaar met geen idee of daar ‘n derde en vierde vlaag van Covid-19 vir ons voorlê nie, is dat ons mekaar sal aanhou herinner dat hierdie God wat ons aanbid werklikwaar stééds God is en dat Hy stééds in beheer is van ons lewens!

#nederigdankbaar #staaninverwondering #godissteedsgod 
#author #speaker #radiopresenter 

📸 @salomien_smal_photographer 
💄 @alicia.buckle 
Venue @teaunderthetrees
GOD IS STEEDS IN BEHEER

“Wees stil en weet Ek is God. Ek regeer oor nasies, oor die hele aarde. Elke mens sal erken dat Ek die belangrikste is. Niks en niemand is en kan so belangrik wees soos Ek nie.”
‭‭Psalms‬ ‭46:11‬ ‭DB‬‬

#almagtigegod #soewerein #steedsinbeheer
Follow benescke instagram
subscribe image background

logo

Teken in
vir my Nuusbrief
Subscribe
“Friday sees more smiles than any other day of the workweek!”—Kate Summers

Eks so reg vir die naweek, maar eers Kortpad op Radio Tygerberg!🎧🎤

Lekker naweek hou!

#radiopresenter #weekend #fridayfeeling #author #motivationalspeaker
** DIE DEURBRAAK WEBINAAR ** Don,25 Feb 2021 van 20:00-21:00 

Is jy moeg daarvoor om jaar in en jaar uit met dieselfde uitdaging in jou lewe te sukkel? Te min geld in die bank? 'n Begeerte na 'n lewensmaat of om swanger te word? Dalk het jy 'n spesifieke uitdaging in jou huwelik wat julle net nie kan oorkom nie of dalk is dit in jou gesondheid? Of dalk sukkel jy net om gewig te verloor. Wat dit ook al mag wees, daar is hoop. In my hart is ek oortuig dat God hierdie jaar sy grootheid op verskeie maniere aan ons wil kom demonstreer.

Die vraag is net: Is jy gereed om iets te doen om jou geloof in God te demonstreer?

Indien wel, registreer vandag vir my gratis webinaar, DIE DEURBRAAK. Dit vind plaas op Donderdag, 25 Februarie van 20:00-21:00. Ek gaan onder meer gesels oor vas, gebed, nagmaal - en ek gaan jou ook vertel van 'n interessante 21 dae uitdaging (wat ek hoop jy aan gaan wil deelneem!) 

Registreer hier: https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_9iufKPGdQ6CJlHs5HrRIzQ 

[Let wel: Nadat jy geregistreer het, sal jy 'n epos ontvang met die skakel waarop jy moet klik om deel te word van die webinaar. Daar is slegs plek vir 100 mense so selfs al het jy geregistreer moet jy vinnig inlog om ‘n plek te kry. “First come” basis]

Ek sien baie uit om jou digitaal te ontmoet.

Groete
Benescke
What a way to spent a Saturday! En die kinders het nou hul eie stokke! 🥳🥳

#golffamily🏌⛳️ #playtogetherstaytogether #laughterandfun
Dis hoe ons deesdae vergaderings hou. Kyk my lekker faceshield😜 - met komplimente van my man, @johannesjansevanrensburg en Takealot!

Ps. Dis die enigste faceshield wat ek sal dra😜

#faceshield #newnormal #classyshield #2021planner
“Keep your face always toward the sunshine - and shadows will fall behind you.” - Walt Whitman

Ek mis die dae wat ons kon “opdress” vir praatjies by vroueoggende. Hopelik een van die dae weer!

#throwback #author #speaker #radio presenter #enjoyeveryseasonoflife
Blessed with the best. 💛

@johannesjansevanrensburg
BENESCKE INSTAGRAM
©BENESCKE 2021