Skryf dáái boek (E-kursus)
Skryf dáái boek is 'n e-kursus wat Benescke Janse van Rensburg saamgestel het om voornemende skrywers te help om hulle eie boek te kan uitgee. In die kursus word jy stap vir stap geneem deur die proses wat begin by konseptualisering en beplanning van die boek, redigering, die keuse van voorblad en uitleg van die boek, asook die drukproses, bemarking en verspreiding van die boek.
Module 1 | |
---|---|
Hoofstuk 1 | Inleiding |
Module 2 | |
Hoofstuk 1 | Perspektief |
Module 3 | |
Hoofstuk 1 | Tipe Produk |
Module 4 | |
Hoofstuk 1 | Self uitgee of uitgewer |
Module 5 | |
Hoofstuk 1 | Uitgewers in SA |
Module 6 | |
Hoofstuk 1 | Beplanning |
Module 7 | |
Hoofstuk 1 | Plagiaat |
Module 8 | |
Hoofstuk 1 | Redigering |
Module 9 | |
Hoofstuk 1 | Titel |
Module 10 | |
Hoofstuk 1 | Voorblad van die boek |
Module 11 | |
Hoofstuk 1 | Uitleg van die boek |
Module 12 | |
Hoofstuk 1 | Proeflees |
Module 13 | |
Hoofstuk 1 | Druk of e-boek |
Module 14 | |
Hoofstuk 1 | Bemarking van die boek |
Module 15 | |
Hoofstuk 1 | Verspreiding |
Module 16 | |
Hoofstuk 1 | Verspreiding (“Write UP”) |
Module 17 | |
Hoofstuk 1 | Verspreiding (E-boek) |
Module 18 | |
Hoofstuk 1 | Verspreiding (Oudioboek) |
Module 19 | |
Hoofstuk 1 | Ten Slotte |