Ontdek God In Die Stories Van Mense

R200.00

Ontdek God in die stories van mense is ‘n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe…

Category:

Description

Ontdek God in die stories van mense is ‘n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. Die boek is van A tot Z gerangskik sodat die leser God se karaktereienskappe makliker self kan ontdek.

Die stories sluit in die herstel van gebroke verhoudings, finansiële deurbrake, genesing van siekte, bonatuurlike gebedsverhoring en vele ander areas. Die boek is ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe.

Gaan kyk gerus na die fotos op Facebook