Wysheid, Oordenkings Oor Spreuke

R150.00

Wysheid, oordenkings oor Spreuke is die eerste titel in Lux Verbi se Bybelstudiereeks. Dit bestaan uit dagstukkies vir individue…

Category:

Description

Wysheid, oordenkings oor Spreuke is die eerste titel in Lux Verbi se Bybelstudiereeks. Dit bestaan uit dagstukkies vir individue studie en Bybelstudiegroepe. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ‘n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.”