In Augustus verlede jaar het ons Lee Ann Abrahams, ‘n petroljoggie, gaan verras saam met Spar WesKaap en Dischem Stigting met geskenkbewyse om haar lewe te verbeter (luister na die inset onder).

Sedertdien het sy ‘n bevordering gekry en is sy werksaam as bestuurder by ‘n skoonmaakbesigheid in die middestad van Kaapstad waar sy 17 takke moet oorsien met spanne skoonmakers onder haar. Hier is ‘n uittreksel uit die onderhoud waar sy tydens Brunch met Benescke (09:00-12:00) haar storie op Radio Tygerberg 104FM kom vertel het.

(In Feb 2019)

Hier is die oorspronklike oorhandiging en reaksie van LeeAnn Abrahams in Augustus verlede jaar.

(In Aug 2018)