Janes Barnard, ‘n boer van Hoopstad getuig hoe God hulle plaas tydens die verwoestende brande ‘n paar dae gelede beskerm het.