‘n Getuienis van hoop
’n Vriendin van my het na haar pa se selfdood God se liefde vir ons elkeen ontdek. Hier is haar getuienis.
’n Vriendin van my het na haar pa se selfdood God se liefde vir ons elkeen ontdek. Hier is haar getuienis.
’n Paar weke gelede het ek iets hartroerend beleef. Dit was rondom 18:00 die Saterdagaand. Ek het vinnig by die petrolstasie gestop om petrol in te gooi. Die blymoedigheid van die petroljoggie, Lee-Ann het my dadelik opgeval. In ons gesprek het ek besef dat sy reeds ’n werkskof van 12 ure agter die rug gehad het met 4 ure om te gaan. 16 ure op een dag! Op die vraag of sy dan nie moeg raak nie, het sy geantwoord dat sy dankbaar is vir haar werk. Sodra sy mismoedig raak, praat sy hard met haarself om positief te bly omdat sy ten minste nou geld gehad het om kos vir haar kinders te koop. Sy was ook pas terug van kraamverlof.
Dit het bloedsweet en trane geneem om die trauma te oorkom, maar 1 jaar en 4 maande later, is hierdie Lourie van der Merwe se getuienis: