Tema vir die dag:  Oorsig van die week

Ons het oor ‘n verskeidenheid van temas hierdie week gesels insluitende “wat as” jy nie jou antwoord kry nie, die wapenrusting, praat en bid in tale, die doop en om vas te maak en los te maak met ons woorde. Die kernboodskap is dat ons God se Heilige Gees baie meer in ons lewens kan (en behoort) toe te laat.

Teksverse vir die dag:

  • Jakobus 5:16: “Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.”
  • Jeremia 32:27: “Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”
    ‭‭

Oudioboodskap: Vind die skakel hier onder.

Afslag: Gebruik gerus DEURBRAAK as koepon op my aanlynwinkel vir afslag sou jy dalk van die boeke wil aanskaf (skakel onderaan na winkel).

Lekker Saterdag!

Groete
Benescke