Dag 9: Wie is op die troon van jou hart?
Tema vir die dag: Wie sit op jou hart se troon?
Wie of wat is die belangrikste in jou lewe? Is jou prioriteite reg?
Teksverse vir die dag:
- Matteus 6:33: “Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.”
- Exodus 34:14: “You must worship no other gods, for the LORD, whose very name is Jealous, is a God who is jealous about his relationship with you.”
- Deut. 4:24: “Want die Here jou God is ‘n verterende vuur, ‘n jaloerse God.”
Getuienis: Deel gerus jou deurbrake – al is dit “klein”. Dit stig en bemoedig ons ander deelnemers om ook sterk te staan in die wagtyd op daardie deurbrake waarna ons verlang.
Afslag: Gebruik gerus DEURBRAAK as koepon op my aanlynwinkel vir afslag sou jy dalk van die boeke wil aanskaf (skakel onderaan na winkel).
Groete
Benescke
No Comments